Suid Afrika in München
Kan iemand my sè of daar in München en die omgewing 'n "meetup group" bestaan vir Suidafrikaners of vir fans van Suidafrika?
Ek is so homesick op die oomblik alhoewel ek al taamlik lank in München woon. Ek het 4 weke terug 2 Suidafrikaners ontmoet en dit was net so cool en ons het so lekker gekuier! Ongelukkig was hulle weer na 2 jaar oppad terug Suid Afrika toe.
gesamter Thread:
- Suid Afrika in München - Chariwarrie
, 27.02.2010, 09:38

Mix-Ansicht